LTAfrikaans
22Sep/120

Welkom Terug! - LT Afrikaans Episode 036

Klank

 

Video


In Hierdie Potgooi

 

Ons Kontakbesonderhede

In die Nuus

  • Hallo, e-toll!
  • Slagting by Marikana
  • iPhone 5 en iOS 6
  • Pretoria naamverandering?
  • Woolworths sage oor regstellende aksie

Op die Kalender

Algemeen

Huldeblyk aan Louis van Rensburg van Ballade vir 'n Enkeling en 7de Laan faam

Woord van die Week

kuberboelie

Uitstappie van die Week

SAB bierproe

Brood van die Week

  • Julius Malema
  • Tshwane Metroraad

Yster van die Week

André Jordaan

3Feb/120

Koeterwaals verbode in die parlement? - LT Afrikaans 035

Klank

Video

In Hierdie Potgooi

Gas

Ons Kontakbesonderhede

In die Nuus

Algemeen

'n Algemene gesprek oor Afrikaans, die swak gebruik daarvan op radio, en die evolusie van die taal.

Woorde van die Week

  • blog

"woernaal" (van "web" en "joernaal")

  • gebeklek en gestertswaai
  • jargon (soos in tegniese 'jargon')

"koeterwaals"

3Feb/120

Brood en Yster van die Week: 30 Jan - FlinkPraat Episode 006

Klank

Video

In Hierdie Potgooi

Ons Kontakbesonderhede

Brood van die Week

Yster van die Week

  • Phalaborwa Hof wat renosterstropers vir 25 jaar elk gevonnis het
  • 27Jan/120

    Heineke Meyer mag weer voorspel! - LT Afrikaans Episode 034

    Klank

    Video

    In Hierdie Potgooi

    Ons Kontakbesonderhede

    In die Nuus

    Algemeen

    Woord van die Week

    Wat is 'n "ulcer" in Afrikaans?

    Yster van die Week

    • Heineke Meyer en die Suid-Afrikaanse Rugbyunie
    • Pieter Uys (Vodacom HUB - Hoofuitvoerende Beampte)
    27Jan/120

    Brood van die Week: 26 Jan - FlinkPraat Episode 005

    Klank

    Video

    In Hierdie Potgooi

    Ons Kontakbesonderhede

    Brood van die Week

    20Jan/120

    Brood van die Week - FlinkPraat Episode 004

    Klank

    Video

    In Hierdie Potgooi

    Ons Kontakbesonderhede

    Brood van die Week

    20Jan/120

    Jy MAG nie weer-waarnemings maak nie! - LT Afrikaans Episode 033

    Klank

    Video

    In Hierdie Potgooi

    Ons Kontakbesonderhede

    In die Nuus

    Algemeen

    • Die 'South African Weather Service Amendment Bill' en hoe sulke webwerwe nou bedreig is
    • SOPA, PIPA en hoe verskeie webwerwe geprotesteer het
    • Ons eie Inligtingswet

    Woord van die Week

    Absurd

    Brood van die Week

    'Captain Coward' Francesco Schettino - "Ek het perongeluk in 'n reddingsboot ingeval."

    9Dec/110

    Aapstertjies van 2011 - FlinkPraat Episode 003

    Audio

    Video

    In Hierdie Potgooi

    Ons kontakbesonderhede

    Kalender

    LTA is met vakansie. Eerste episode van 2012 sal op 12 Januarie
    uitgesaai word.

    Potgooi

    Die beste LTA woorde van 2011

    9Dec/110

    Opsomming van 2011 - LT Afrikaans Episode 032

    Klank

    Video

    In Hierdie Potgooi

    Ons kontakbesonderhede

    Kalender

    LTA is met vakansie. Eerste episode van 2012 sal op 12 Januarie
    uitgesaai word.

    Opsomming van 2011

    Beste Episodes van 2011

    • Episode 4 - Expats
    • Episode 8 - Long drops saam met Mike Nieuwoudt
    • Episode 16 - Boeke oor die Bosoorlog saam met Paul Els
    • Episode 22 - Malema onder in die Taalvoedselketting saam met Jacques de Wet
    • Episode 30 - Tafelberg, Maroela Media en Google Musiek

    Beste Raad van 2011

    • Dropbox
    • WhatsApp
    • Evernote
    • Afrikaanse taalkoppelvlak vir Windows en Microsoft Office

    Beste Winskopies van 2011

    banner

    • ?t=W251bGwsMSwyLDIwMSwibnVsbC10b3BfZmVhdHVyZWRfYXBwc19fXzFfcHJvbW9fMTMyMzMxMzQ3NjgxNyJd Android se 10 miljard toeps aflaaie]

     

    Beste Woorde van 2011

    • "Om ‘n poep gevoer te word"
    • Vrymoer
    • Tweedehandsemotorverkoopsmannevakbondstakingsvergaderingsameroeperstoespraakskrywerspersverklaringuitreikingsmediakonferensie-aankondiging (136 letters)
    • grondboontjiebotterbroodjiebordjies (tongknoper)
    • aapstert / aapstertjie
    • baldakyn
    • vywer
    • patertjie-langs-die-kant
    • toepassingsprogramontwikkelaar

     

    • toep; toeps

     

    2Dec/110

    COP17 en Suid-Afrika se groen energie - FlinkPraat Episode 002

    Audio

    Video

    In Hierdie Potgooi

    Gas

    Ons kontakbesonderhede

    Potgooi

    Wat is COP17 en wat is Suid-Afrika se rol?

    Filed under: podcast No Comments